Jaarboeke

Gehoorapparate: Prakties (1) 786


 
Modulekode ODL 786
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies Praktikum in die vorm van praktiese seminare en werkswinkels. Die toepassing van gehoorapparaatteorie op werklike en gesimuleerde kliënte. Die seleksie, passing en modifikasies van verskillende tipes gehoorapparaattegnologieë en kommunikasie hulpmiddels. Die interpretasie van gehoorapparaatspesifikasies van verskillende gehoorapparaathandelaars.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 32 praktiese sessies
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences